John Gregson
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
John Gregson | |
Geboortenaam | Harold Thomas Gregson |
---|---|
Geboorte | 15 Maart 1919 |
Sterfte | 8 Januarie 1975 (op 55) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 6 (3 dogters, 3 seuns) |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1945–75 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John Gregson (15 Maart 1919 – 8 Januarie 1975) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Scott of the Antarctic (1948), The Holly and the Ivy (1952), Pursuit of the Graf Spee (1956), en The Longest Day (1962).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1948: Scott of the Antarctic
- 1952: The Holly and the Ivy
- 1952: The Assassin
- 1952: The Brave Don't Cry
- 1953: Genevieve
- 1953: The Titfield Thunderbolt
- 1954: Young and Willing
- 1954: Fuss Over Feathers
- 1954: Cash on Delivery
- 1955: Three Cases of Murder
- 1955: Above Us the Waves
- 1955: Value for Money
- 1956: Pursuit of the Graf Spee
- 1956: Jacqueline
- 1957: True as a Turtle
- 1957: Miracle in Soho
- 1958: Desert Patrol
- 1958: Rooney
- 1959: The Captain's Table
- 1959: SOS Pacific
- 1960: Faces in the Dark
- 1961: Hand in Hand
- 1961: The Frightened City
- 1961: The Secret of Monte Cristo
- 1962: The Longest Day
- 1962: Live Now - Pay Later
- 1963: Tomorrow at Ten
- 1971: Fright
- 1975: The Tiger Lily
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1956: Film Fanfare
- 1964: Gideon C.I.D.
- 1968: The Jazz Age
- 1971: Shirley's World
- 1976: Dangerous Knowledge
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1953: Captain Brassbound's Conversion
- 1953: An American Gentleman
- 1968: The Gunpowder Plot
- 1969: Hans Brinker
- 1971: Speaking of Murder